{"id":1375,"date":"2024-10-21T10:11:30","date_gmt":"2024-10-21T10:11:30","guid":{"rendered":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375"},"modified":"2024-10-21T10:22:25","modified_gmt":"2024-10-21T10:22:25","slug":"preekopsomming-21-julie-2024","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375","title":{"rendered":"PREEKOPSOMMING &#8211; 21 JULIE 2024"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"798\" height=\"520\" src=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\" alt=\"\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h2>PREEKOPSOMMING \u2013 21 Julie 2024<\/h2>\n<ul>\n<li><strong><u>Tema:<\/u><\/strong> Wonderwerke<\/li>\n<li><strong><u>Teks:<\/u> <\/strong>Matteus 11:1-6<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ek weet nie of jy dit glo nie, maar wonderwerke vind nog elke dag rondom ons plaas in hulle duisende. Lee Strobel het in 2018 navorsing in Amerika gedoen om vas te stel hoe Amerikaners oor wonderwerke voel en dink. Hy het bevind 67% (ongeveer 224 miljoen mense) Amerikaners glo in wonderwerke. Slegs 15% glo glad nie wonderwerke gebeur vandag meer nie. Die navorsing wys ook jonger mense glo MINDER in wonderwerke en Baby Boomers (gebore 1946 tot 1964) glo die meeste in wonderwerke. Ek wonder wat maak die verskil? Maar wonderwerke gebeur nie net in Amerika nie. Ek het \u2018n hele paar hier in Riebeeckstad en Welkom beleef in my bediening. Wonderwerke gebeur heeltyd rondom ons, maar ons sal dit nie raaksien as ons nie weet hoe om te kyk nie. Die heelal waarin ons leef, is die grootste wonderwerk van alle tye. Jy mag miskien dink jy sit doodstil op die oomblik, maar dis \u2018n illusie. Die aarde draai teen 1610 km\/uur in die rondte, terwyl dit teen 108 000 km\/u deur die ruimte vlieg in \u2018n wentelbaan om die son. In een dag trek ons ongeveer 2 574 400 km ver deur die ruimte. En om alles te kroon draai die Melkweg waarvan ons sterrestelsel deel is, teen 777 310 km\/u in die rondte. Hoe op aarde bly ons op die aarde en regop? Dis die grootste wonderwerk wat bestaan. MAAR die vraag is: WANNEER laas het jy dit raakgesien en die Here daarvoor geloof? En hoekom sien jy dit nie meer raak nie? LEES Psalm 19:2. Wat beteken dit? Dawid was \u2018n skaapwagter wat bykans elke dag en nag van sy lewe alleen buite was. As jy al al ooit op \u2019n plaas was in die nag sal jy weet die hele hemelruim is VOL sterre. En dis juis wat jou oog vang. Daar is niks anders om te sien as die sterre! Daarom kyk jy vir hulle! Dawid s\u00ea die maan en sterre, die son en maan leer ons om God te aanbid vir wie Hy is. Want Hy is onbeskryflik GROOT! En wanneer ons die grootheid van God raaksien, raak onsself skielik baie klein en onbeduidend. DAN verwonder ons ons aan God! En dis wat verheerlik beteken: Om in verwondering voor God te staan en net vir Hom o\u00eb te h\u00ea. Dis immers waarvoor Hy ons gemaak het (Hand 17:27). En dis ook hoekom daar iets soos wonderwerke is! Dis God se bedoeling dat wonderwerke vir ons sy grootheid moet wys. \u201cHeerlikheid\u201d beteken in Hebreeus om gewig te h\u00ea, om swaar te wees. Die heerlikheid van God wil vir ons s\u00ea Hy is \u2018n swaargewig. Hy is nie ons speelmaat nie \u2013 ons moet vir Hom ontsag h\u00ea.<br \/>God is NIE daar om die lewe vir ons gemaklik en opwindend te maak nie. God is daar om AANBID te word. LEES Eksodus 20:3. Dit klink dalk vir die jonger geslagte nie so goed as God s\u00ea Hy is \u2018n jaloerse God nie, maar God is steeds dieselfde. Ons dink dalk die konsep van sonde het verander in die Nuwe Testament. Ons dink dalk sonde is nie meer so erg in die Nuwe Testament nie, maar dis nie waar nie. God het \u2018n ander plan met ons sonde gedoen, maar dis steeds die grootste sonde om GOD NIE NOMMER 1 IN JOU LEWE TE MAAK NIE! LEES Eksodus 20:5. Die woord \u201cjaloers\u201d beteken God is vurig entoesiasties oor ons, Hy wil ons ten alle koste beskerm en Hy weet die enigste manier waarop ons lewens suksesvol kan wees, is as ons lewe soos Hy ons gemaak het: om in<br \/>verhouding met Hom te leef \u2013 dis die enigste pad na vervulling vir enige mens. En daarom is Hy jaloers, eintlik geesdriftig (eng. Zealous) oor ons. Dis soos wanneer jy vir jou kind \u2018n nuwe kar gekoop het en jy wil vuriglik h\u00ea hy of sy moet die kar oppas, want jy weet dit sal die beste vir hom of haar wees. God se jaloesie is eintlik liefde in aksie.<br \/>Maar ons mense het \u2018n ander god gekry, wat die eerste plek in ons lewens begin inneem het. En daai God se naam, spel jy so: SELF. Vir ons draai die lewe om onsself. En as God nie sy kant bring om die lewe vir ons beter te maak nie, is ons teleurgesteld of kwaad.<br \/>Hoekom vertel ek vir jou hierdie? Want dit is die rede waarom ons nie meer wonderwerke sien nie. Hulle is nog daar, maar ons sien hulle nie meer nie, want ons sien net die goed raak wat ons direk bevoordeel, die goed wat vir ons \u2018n goeie ervaring gee. Ons hoor heeltyd en heeldag jy is belangrik! Jy moet vir jouself sorg! Jy moet op jou regte staan! Die SELFIE-kultuur het ons opgefoeter, en omdat EKSELF te groot geword het in my eie o\u00eb, is wat God doen nie meer groot genoeg om my aandag te trek nie \u2013 TENSY Hy dit vir my doen. Die wonderwerke in die skepping, waarvan ek so pas vertel het, gaan by my verby, want dit doen NIKS meer vir my nie!<br \/>Maar ons is nie alleen nie! Johannes, wat \u2018n dissipel van Jesus was \u2013 nogal sy geliefde dissipel, het in dieselfde strik getrap. LEES Matteus 11:1-6. As daar een op hierdie aarde was, wat eintlik nie moes twyfel wie Jesus is nie, was dit Johannes. Sy lewenstaak was om Jesus aan die w\u00eareld bekend te stel. Maar juis hy kan nie die kloutjie by die oor bring nie, want hy verwag iets anders as wat op die grond gebeur. Hy kon nie verstaan dat Jesus wonderwerke doen, maar hy sit dan nog steeds in die tronk. Hoe is dit moontlik dat Jesus wonderwerke vir ander mense doen, maar nie vir hom nie!<br \/>So wat gebeur met Johannes? Hy maak Jesus se woorde los van sy dade. Jesus se woorde praat van lyding en kruisiging en swaarkry. LEES Matteus 10:34. Maar in die tronk het Johannes gehoor Jesus laat blindes sien, lamer loop, melaatses gesond word, dowes hoor, dooie lewe. Here dit rym nie mooi nie. Waarom ly ek, maar U help ander mense met wonderwerke?<br \/>Ons sit met dieselfde vraag vandag. Want ons SKEI ook Jesus se woorde van sy dade. Ons wil graag h\u00ea wat Hy kan doen, ons wil wonderwerke h\u00ea, maar ons wil nie doen wat Hy vra nie. Ons soek die wonderwerk, maar nie die Wonderwerker nie. Ons lees nie sy Woord om te hoor wat sy wil is, maar ons wil die voordele h\u00ea, die goeie goed wat Hy doen, die wonderwerk. Ons soek die voordeel maar nie die verhouding nie. En dan verstaan ons Hom nie.<br \/>Maar dis soos \u2018n huwelik waar jy trou vir geld of vir seks. Jy wil nie \u2018n huweliksmaat h\u00ea nie, jy wil net die voordele h\u00ea, maar nie die verhouding nie. Dit trek \u2018n streep deur die doel van die huwelik. Dis soos \u2018n vierkantige wiel aan jou kar of fiets \u2013 dit dien geen doel nie \u2013 trek \u2018n streep deur die doel van jou kar. Of soos \u2018n opstandige kind in die huis. Hy\/sy wil graag die kos en klere en geld en ander voordele h\u00ea, maar hulle wil nie doen wat die ouers vra nie. Dit trek \u2018n streep deur doel van jou ouerhuis.<br \/>So wat s\u00ea die Woord van die Here oor sy dade, soos wonderwerke? LEES Johannes 20:31. WONDERWERKE is nooit bedoel om die lewe vir ons makliker te maak nie. LEES Johannes 2:11. Wonderwerke is \u2018n manier waarop God sy heerlikheid wys, sodat mense tot geloof kan kom. The Message Translation s\u00ea: It was the first glimpse of his glory. God se bedoeling met wonderwerke is om vir die w\u00eareld te kom wys Jesus is die WARE en enigste VERLOSSER! Elke Bybelteks oor wonderwerke s\u00ea dit.<br \/>Daar is kerke en mense wat dit laat lyk asof wonderwerke oor ons mense gaan en dat dit vanselfprekend gebeur as jy net glo, maar nie een van hierdie sienings is Bybels nie! Ons is nie in beheer van wonderkwerke nie. Gaan lees jou Bybel. Aanvaar die Woorde en die dade. Moenie God se woorde losmaak van sy dade nie. Moenie wonderwerke so soek dat jy teleurgesteld of moedeloos of kwaad word as jy nog nie jou wonderwerk gekry het nie.<br \/>VOLG liewer vir Jesus en as jy Hom lank en toegewyd genoeg volg, sal jy jouself uiteindelik tussen wonderwerke bevind, want dis wat gebeur waar Jesus is. Kyk hoeveel wonderwerke het sy dissipels beleef, omdat hulle saam met Hom oppad was. Hoe meer jy op Jesus fokus en sy Woord bestudeer en hoe nader jy aan Hom leef, hoe meer wonderwerke sal jy rondom jou sien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tema: Wonderwerke.<br \/>\nTeks: Matteus 11:1-6<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":1384,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"elementor_header_footer","format":"standard","meta":{"_eb_attr":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1375","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tema: Wonderwerke. Teks: Matteus 11:1-6\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-10-21T10:11:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-10-21T10:22:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"798\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"520\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375\"},\"author\":{\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\"},\"headline\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 21 JULIE 2024\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:11:30+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:22:25+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375\"},\"wordCount\":1445,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375\",\"name\":\"PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:11:30+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:22:25+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"width\":798,\"height\":520},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1375#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 21 JULIE 2024\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"width\":8000,\"height\":2884,\"caption\":\"Erfdeel Gemeente\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/p\\\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\",\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Le-Roy Wentink\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?author=3\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","og_description":"Tema: Wonderwerke. Teks: Matteus 11:1-6","og_url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375","og_site_name":"Erfdeel Gemeente","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/","article_published_time":"2024-10-21T10:11:30+00:00","article_modified_time":"2024-10-21T10:22:25+00:00","og_image":[{"width":798,"height":520,"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Le-Roy Wentink","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Le-Roy Wentink","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375"},"author":{"name":"Le-Roy Wentink","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d"},"headline":"PREEKOPSOMMING &#8211; 21 JULIE 2024","datePublished":"2024-10-21T10:11:30+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:22:25+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375"},"wordCount":1445,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375","name":"PREEKOPSOMMING - 21 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","datePublished":"2024-10-21T10:11:30+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:22:25+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#primaryimage","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","width":798,"height":520},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1375#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"PREEKOPSOMMING &#8211; 21 JULIE 2024"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","name":"Erfdeel Gemeente","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization","name":"Erfdeel Gemeente","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","width":8000,"height":2884,"caption":"Erfdeel Gemeente"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d","name":"Le-Roy Wentink","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Le-Roy Wentink"},"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?author=3"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1375","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1375"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1375\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1390,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1375\/revisions\/1390"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1384"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1375"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1375"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1375"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}