{"id":1391,"date":"2024-10-21T10:26:05","date_gmt":"2024-10-21T10:26:05","guid":{"rendered":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391"},"modified":"2024-10-21T10:34:14","modified_gmt":"2024-10-21T10:34:14","slug":"preekopsomming-28-julie-2024","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391","title":{"rendered":"PREEKOPSOMMING &#8211; 28 JULIE 2024"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"798\" height=\"520\" src=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\" alt=\"\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h2>PREEKOPSOMMING \u2013 28 Julie 2024<\/h2>\n<ul>\n<li><strong><u>Tema:<\/u><\/strong> Hoekom kry ek nie &#8216;n wonderwerk nie?\u00a0<\/li>\n<li><strong><u>Teks:<\/u><\/strong>Johannes 5:1-19<\/li>\n<\/ul>\n<p>Het jy dit raakgesien in hierdie verhaal? Toe Jesus by die Bad van Betesda aankom, was daar \u2018n groot menigte siek mense wat nie hulleself kon help nie en gel\u00ea en hoop het op \u2018n wonderwerk. LEES Matteus 14:14. Menigte is dieselfde woord wat in Joahnnes 5 gebruik word. Tog is dit opvallend dat Jesus uit die menigte SLEGS EEN MENS gesond maak deur \u2018n wonderwerk. Daar is \u2018n paar plekke in die Bybel wat s\u00ea: Jesus het almal op een keer gesond gemaak. LEES Matteus 18:16, Matteus 12:15 en Lukas 6:19. Drie gevalle waar Jesus ALMAL genees het, en tog s\u00ea Johannes by Batesda is NET EEN genees! HOEKOM? Ons vra ook dikwels hierdie vraag: Hoekom nie ek nie? EN dis sekerlik een van die moeilikste vrae om te antwoord, of dalk eerder een van die moeilikste antwoorde om te aanvaar, MAAR dis asof Jesus ons gedagtes lees. LEES Johannes 5:19. As Jesus s\u00ea EK KAN NIE beteken dit nie Hy is magteloos om dit te doen nie, want ons bely dat Hy steeds volledig GOD was, terwyl Hy mense was op aarde \u2013 Hy was GOD en MENS. En juis dit maak wat Hy vir ons gedoen het, soveel erger! As HY WOU, KON HY! As Jesus hier s\u00ea: Ek kan nie, beteken dit iets soos wanneer ek vir jou s\u00ea: Ek ken die geheim, maar ek kan dit nie vir jou vertel nie. Jesus KON AS HY WOU ook ALMAL ALTYD genees het, maar Hy het doelbewus besluit om sy Vader te gehoorsaam \u2013 Hy het Homself gekeer om te genees sodat Hy gehoorsaam kon wees. Lees Johannes 5:19. Toe Jesus op aarde was, het Hy nie sommer net voetstoots gedoen wat Hy wou nie. Hy het die mag gehad om te doen net wat Hy wou, en juis dit maak sy lyding soveel erger. Verlede Sondag tydens die F1-wedren in Hongarye het die McLaren span se base vir Lando Norris ges\u00ea hy moet sy eerste plek vir sy spanmaat gee. Dit het baie praat gekos om hom te oorreed, maar hy het dit gedoen. Dink jouself hier in! Dit vat \u201cguts\u201d om jou plek in \u2018n w\u00eareld-kampioenskap prys te gee om jou spanmaat te laat wen. Dis presies wat Jesus aan die kruis gedoen het, natuurlik met massief meer krag as wat Lando Norris nodig gehad het. Jesus het besluit om sy krag in toom te hou en die verskriklikste lyding deur te gaan en te sterf ter wille van my en jou. LEES Filippense 2:6-8. Jesus doen dit al van sy geboorte op aarde af. \u201cPrysgegee\u201d is die Griekse woord \u201ckenoo\u201d wat s\u00ea: Jesus het Homself leeggemaak van Homself, Hy het Homself geneutraliseer, uit die prentjie uitgehaal ter wille van my en jou. Dis dieselfde krag wat Hy elke keer gebruik het OM NIE WONDERWERKE te doen, terwyl Hy kon nie, maar Hy doen dit alles om vir ons te kom wys wat is die beste manier om te lewe. Hy skryf Homself af, nie net om ons te verlos nie, maar ook om vir ons te wys wat is die BESTE manier om te lewe. Die duiwel het Hom dikwels probeer oorreed om sy eie kop te volg (LEES Matteus 4), maar Jesus het vasgeskop omdat God se plan die beste vir ons is. Ons ouers weet hoe dit werk. Ons kinders wil ook soms goed doen en h\u00ea wat hulle later in die lewe kan seermaak. Hulle wil dikwels goed doen en h\u00ea waarvan hulle nie die gevolge nou besef nie. Hulle wil lekker lewe, maar ons as ouers weet mos \u2018n lekker lewe is nie die beste lewe nie. As jy nie swaarkry nie, leer jy nooit die beste waardes in jou lewe nie. Daarom moet ons onsself ook dikwels inhou om nie altyd te doen wat hulle vra en graag wil h\u00ea nie, ter wille van hulleself. Ons moet onsself soms kruisig om hulle te laat swaarkry of teleur te stel, sodat hulle kan leer wat is die beste in die lewe. Dis nooit die beste vir jou kind om hulle moeilikheid en probleme namens hulle te hanteer. Daarom moet jy soms (in liefde!) TERUGSTAAN en toelaat dat jou kind swaarkry, om hom of haar die beste van die lewe te leer. Dis nooit die beste om vir jou kinders alles te gee wat hulle wil h\u00ea nie. En ons as ouers WEET beter as hulle wat is goed en wat nie. Die Bybel s\u00ea op verskeie plekke GOD WEET DIE BESTE \u2013 nie ons nie. LEES 1 Johannes 3:20, Hebre\u00ebrs 4:13 en Psalm 139. GOD WEET ALLES. Jy kan Hom met ALLES vertrou. Hy weet altyd die beste al lyk dit nie so nie \u2013 al verstaan jy nie. Jesus het Homself ingehou, gekruisig om vir ons te wys \u2018n lewe waarin jy net doen wat jy wil, \u2018n lewe waarin alles net om jouself draai en waar jy alles kry wat jy wil h\u00ea, is NIE die lewe wat God vir ons beplan het nie. Die beste lewe wat God vir ons beplan het, is \u2018n lewe waarin ons aan Hom gehoorsaam is, \u2018n lewe waarin ons sy gesag en wil BO alles aanvaar en doen, al verstaan ons nie altyd hoekom nie. LEES Johannes 6:38. Dis die rede waarom Jesus NET EEN MENS in die menigte by die Bad van Batesda genees het. Hy het Homself volledig onderwerp aan die wil van God. En dis die rede waarom Jesus op ander kere ALMAL genees het wat na Hom toe gekom het. Dis ook die rede waarom sommige mense wonderbaarlik genees word, maar dis ook die rede waarom ander sterf sonder \u2018n wonderwerk. WANT God weet die beste! As jy nog nie \u2018n wonderwerk beleef het nie, moet jy dalk vrede maak met die feit dat die WIE, die WAT, die WANNEER, die WAAR en die HOE van wonderwerke NIE in jou hande is nie. Dis suiwer in God se hande! Hy maak soms gesond en soms nie op sy eie manier en omdat ons nie soos God kan sien nie, sal ek en jy dit dalk nooit verstaan nie. As jy dit nie kry nie, is dit nie omdat God jou nie liefhet nie. Dis dalk juis omdat Hy jou so liefhet, dat Hy bereid is om jou vir \u2018n kort rukkie hier op aarde te laat swaarkry, sodat jy eendag die hemelse heerlikheid saam met Hom kan beleef. Hier is \u2018n paar gedagtes uit die stories van mense wat nie wonderwerke gekry het nie.<\/p>\n<p>1. HOU aan Vra. LEES Matteus 7:7-8. Jy mag vra vir \u2018n wonderwerk! Jy mag smeek vir \u2018n wonderwerk \u2013 al vra jy dit \u2018n miljoen keer vir die Here in jou leeftyd \u2013 moenie ophou vra nie!! Ons kry nie altyd wat ons vra nie, maar God het nie gelieg nie. Ek glo: As jy vra, gebeur daar altyd iets. Soms gebeur die wonderwerk anders as wat ons vra en dink, maar ek glo daar gebeur altyd iets ten goede as jy God vra \u2013 ons moet net leer om dit raak te sien. Mark Batterson s\u00ea as ons minder voorveronderstellings (\u201cassumptions\u201d) het oor wonderwerke, sal ons baie meer wonderwerke sien in ons lewens. Die enigste geldige voorveronderstelling by God is, dat HY DIE ONMOONTLIKE KAN DOEN. Hou daaraan vas. En los die res in God se hande. Dalk sien jy dan \u2018n paar wonderwerke wat jy voorheen misgekyk het!<\/p>\n<p>2. DROOM oor die hemel. Moenie MOED OPGEE nie, tot jy die dag jou laaste asem uitblaas, want dit lig jou o\u00eb van die grond af op. Selfs al gebeur daar op aarde niks nie, is daar \u2018n wonderbaarlike, heerlike w\u00eareld wat wag, waar daar geen seer, geen gebrek, geen pyn of ongemak is nie. Miljoene mense deur die eeue op aarde, het deur swaarkry en ellende oorleef, omdat hulle o\u00eb nie op die grond vasgevang was nie \u2013 Hulle het krag in hulle swakheid gekry (Hebre\u00ebrs 11:34). LEES Hebre\u00ebrs 11:13-16. Hoe het hulle dit gedoen? LEES Hebre\u00ebrs 11:16. As jy baie swaarkry, droom oor die hemel! Dis \u2018n werklikheid en dis God se beste! En almal wat glo, kry dit. Hebre\u00ebrs 11:40 s\u00ea daar sal ons VOLMAAK wees.<\/p>\n<p>3. ONTHOU vir Jesus. Moet nooit ophou om aan JESUS te dink nie. Prof Groothuis, \u2018n professor in Teologie en sy lieflike vroutjie, Becky (Rebecca) was hulle lewe lank toegwyde kinders van God. Toe word Becky gediagnoseer met Fibromalgia wat uiteindelik haar dood sal kos. Prof Groothuis s\u00ea hulle het hulle knie\u00eb deurgebid vir \u2018n wonderwerk, maar dit het nog nie gekom nie. Hy s\u00ea dit wat hom deur hierdie lyding gedra het, was om te dink aan Jesus se kruisdood: hoe Hy aan die kruis gehang het, hoe Hy ondenkbare lyding en marteling ter wille van ons verduur het, omdat Hy ons bo alles liefhet. Elke keer as jy dit doen, maak jy die deur vir die Heilige Gees oop om op \u2018n onbeskryflike bo-natuurlike manier in jou binneste te werk. Hy kom vertroos ons deur God teenwoordig te maak in onss lewens! Dis sy werk! LEES Psalm 56:8. God koester jou trane teen sy bors, hy hou boek van seerkry. As jy nie jou wonderwerk kry nie, beteken dit nie God het jou nie meer lief nie. Ons verstaan dit nie, maar daar is genoeg bewyse in die Bybel wat s\u00ea God verlaat jou nooit nie. Dis soos wanneer jou kind seerkry \u2013 dis asof jy kan nader aan hom of haar is. Hy het \u2018n rede wat jy nie verstaan nie, maar dis altyd sy beste vir jou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tema: Hoekom kry ek nie \u2018n wonderwerk nie?<br \/>\nTeks: Johannes 5:1-19<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":1384,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"elementor_header_footer","format":"standard","meta":{"_eb_attr":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1391","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tema: Hoekom kry ek nie \u2018n wonderwerk nie? Teks: Johannes 5:1-19\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-10-21T10:26:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-10-21T10:34:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"798\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"520\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391\"},\"author\":{\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\"},\"headline\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 28 JULIE 2024\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:26:05+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:34:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391\"},\"wordCount\":1593,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391\",\"name\":\"PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:26:05+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:34:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg\",\"width\":798,\"height\":520},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1391#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 28 JULIE 2024\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"width\":8000,\"height\":2884,\"caption\":\"Erfdeel Gemeente\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/p\\\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\",\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Le-Roy Wentink\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?author=3\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","og_description":"Tema: Hoekom kry ek nie \u2018n wonderwerk nie? Teks: Johannes 5:1-19","og_url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391","og_site_name":"Erfdeel Gemeente","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/","article_published_time":"2024-10-21T10:26:05+00:00","article_modified_time":"2024-10-21T10:34:14+00:00","og_image":[{"width":798,"height":520,"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Le-Roy Wentink","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Le-Roy Wentink","Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391"},"author":{"name":"Le-Roy Wentink","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d"},"headline":"PREEKOPSOMMING &#8211; 28 JULIE 2024","datePublished":"2024-10-21T10:26:05+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:34:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391"},"wordCount":1593,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391","name":"PREEKOPSOMMING - 28 JULIE 2024 - Erfdeel Gemeente","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","datePublished":"2024-10-21T10:26:05+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:34:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#primaryimage","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-07-28-at-9.51.44-PM-1.jpeg","width":798,"height":520},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1391#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"PREEKOPSOMMING &#8211; 28 JULIE 2024"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","name":"Erfdeel Gemeente","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization","name":"Erfdeel Gemeente","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","width":8000,"height":2884,"caption":"Erfdeel Gemeente"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d","name":"Le-Roy Wentink","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Le-Roy Wentink"},"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?author=3"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1391","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1391"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1391\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1404,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1391\/revisions\/1404"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1384"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1391"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1391"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1391"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}