{"id":1405,"date":"2024-10-21T10:36:14","date_gmt":"2024-10-21T10:36:14","guid":{"rendered":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405"},"modified":"2024-10-21T10:42:39","modified_gmt":"2024-10-21T10:42:39","slug":"preekopsomming-11-augustus-2024","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405","title":{"rendered":"PREEKOPSOMMING &#8211; 11 AUGUSTUS 2024"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"950\" height=\"651\" src=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\" alt=\"\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h2>PREEKOPSOMMING \u2013 11 Augustus 2024<\/h2>\n<ul>\n<li><strong><u>Tema:<\/u><\/strong> Die blindekolle van Vergifnis<\/li>\n<li><strong><u>Teks:<\/u> <\/strong>Matteus 18:21-35<\/li>\n<li><strong><u>Teksvers:<\/u><\/strong> Matteus 18:21[1983] &#8211; <strong>Petrus het gevra: \u201cHere, hoeveel keer moet ek my broer vergewe?<\/strong><br \/><strong>Jesus antwoord hom: Sewentig maal sewe keer.<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Vergifnis is MOEILIK! Dis ingewikkeld. Jy vergewe. Dan gebeur daar iets wat jou ontstel. Dan moet jy weer van vooraf vergewe. Vergifnis is selde klaar. Dis nooit in \u2018n boksie nie! Dr Martin Luther King het ges\u00ea: \u201cForgiveness is not an occasional act, it is a constant attitude.\u201d Petrus se vraag aan Jesus in Matteus 18:21 [LEES] wys dat hy nie vergifnis verstaan het nie en so is daar baie van ons wat dit ook nie verstaan nie. As jy vra of en hoeveel keer jy moet vergewe, verstaan jy nie regtig wat vergifnis beteken nie. Die probleem met vergifnis is: Dit voel altyd asof \u2018n mens die skuldige laat vrykom! Asof jyself aan die kortste end trek. Die een wat die onreg of oortreding teen jou begaan het, gaan net aan my sy\/haar lewe en jy moet maar net vergewe en vergeet. Dit voel asof vergifnis jou laat verloor. maar dis juis die blindekol van Vergifnis. Dis iets van vergifnis wat ons nie heeltemal raaksien of verstaan nie, WANT jy verloor nie as jy vergewe nie. Inteendeel jy wen meer as wat jy dink of raaksien.<br \/>Kom ons kyk WAT IS VERGIFNIS, sodat ons kan raaksien waarom ons eintlik wen met vergifnis.<\/p>\n<p>1. VERGIFNIS IS \u2018N GESKENK VAN VRYHEID AAN JOUSELF Andy Stanley s\u00ea: Forgiveness is the gift that ensures my freedom from a prison of bitterness and resentment. Toe God jou vergewe het, het jy vrygeraak van die straf op jou eie sonde. As jy vergewe, raak jy VRY van die ander ou se sonde. Dit klink onwerklik, maar jy het seker ook al gehoor dat mense wat vergewe, s\u00ea: Dit voel asof \u2018n berg van my skouers afgeval het. As jy NIE vergewe nie, dra jy op \u2018n snaakse manier die ander ou se sonde teen jou, saam met jou op jou skouers, want as jy nie vergewe nie, is jy heeltyd besig met die sonde of onreg wat teen jou gepleeg is. Dit maal in jou kop. Jy dink heeltyd: Hoe kon hy\/sy dit aan my doen? Ek verdien dit nie. OF jy dink: Hoe kan ek hom\/haar terugkry? Hoe kan ek terugbetaal? Hoe kan ek wraak neem (\u201crevenge\u201d). So is die onreg wat die ander een aan jou gedoen het, heeltyd by jou, op jou, in jou! Jy kom nie los daarvan nie. Dit maak jou moeg, soms mal, elke dag wat jy daarmee besig is, groei die woede in jou, bejammer jy jouself net almeer en dis soms so erg dat jy later nie meer behoorlik kan slaap nie! Dit voel heeltyd jy moet net iets doen om \u201ceven\u201d te kom, om terug te betaal, maar as jy heeltyd die onreg teen jou koester en vertroetel in jou binneste, pleeg jy later sonde. Jou gedagtes gee aanleiding daartoe dat jy die ander persoon begin haat en haat is sonde. Jou gedagtes gee aanleiding daartoe dat jy weerwraak (\u201crevenge\u201d) beplan en dis teen die wil van God om mense te straf, om regter te speel en te besluit of hulle is skuldig is en om hulle te veroordeel vir wat hulle verkeerd doen of gedoen het. LEES Jakobus 4:12.<br \/>Om NIE te vergewe nie, maak jouself SIEK van binne en por jou aan om (nog meer) sonde te pleeg en uiteindelik jou verhouding met die Here te beskadig. Onvergifnis is soos \u2018n TOU wat jou vasmaak aan die persoon wat die onreg teen jou gepleeg het. Hy\/sy gaan heeltyd saam met jou, MAAR as jy vergewe, maak jy jouself los en dit bring VRYHEID. LEES Galasi\u00ebrs 5:13. Een van die sondige begeertes is om mense te wil straf, om regter te speel en te besluit of hulle skuldig is en te veroordeel vir wat hulle verkeerd doen of gedoen het. VERGIFNIS maak jou los, vry om in VRYHEID te lewe soos die Here jou geroep het. Al voel vergifnis soos \u2018n groot verlies, soos \u2018n beloning vir die ou wat jou seergemaak het, is VERGIFNIS \u2018n GESKENK VAN VRYHEID aan jouself.<\/p>\n<p>2. VERGIFNIS IS \u2018N DAAD VAN GEHOORSAAMHEID AAN GOD. Ons mis dit baie keer! Die eerste en die grootste 2 wette wat die Here ons gegee het, is Jy moet die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart, siel en verstand en die tweede een is: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself. LEES Matteus 22:40. Liefde tot God en ons naaste is die kern van God se wil vir ons lewens en alles van God se wil (en die Bybel) hang hieraan! LEES Matteus 22:30. M.a.w. As jy God nie liefhet nie, trek jy \u2018n streep deur jou liefde vir jou naaste en as jy jou naaste nie liefhet nie, trek jy \u2018n streep deur jou liefde vir God. Die 2 gebooie is van mekaar afhanklik \u2013 as jy een oortree, oortree jy altwee. LEES Jakobus 2:10. As ons nie ons naaste vergewe nie, kan ons nie s\u00ea ons het God lief nie! Die anderkant is ook waar: As jy God liefhet, sal AL sy gebooie vir jou belangrik wees en SAL jy jou naaste vergewe. Gehoorsaamheid aan God is altyd die Termometer wat wys waar jy WERKLIK met God staan, wat wys hoe warm jou verhouding met Hom is. Al klink vergifnis hoe wreed, onregverdig en onlogies vir ons, AS JY VERGEWE WYS jy jy is gehoorsaam aan God. Gehoorsaamheid beteken doodgewoon jy luister vir God. LEES Johannes 14:15. LEES ook 1 Johannes 3:22 hoe God gehoorsaamheid se\u00ebn.<\/p>\n<p>3. VERGIFNIS IS \u2018N BESLUIT OM TE GEE WAT JY ONTVANG HET. Ons mense is altyd van nature huiwerig om te vergewe, maar die rede vir ons huiwering is omdat ons fokus op WAT AAN ons gedoen is, eerder as WAT VIR ons gedoen is. GROOT verskil tussen die twee! As Kind van God word ek geroep om altyd my lewe te bekyk uit die perspektief van die kruis van Jesus. Ek moenie kyk hoe mense my hanteer en hulle dan dieseflde hanteer nie. Ek word geroep om te kyk hoe God my hanteer het, en dan moet ek mense dieselfde hanteer. Soos die slaaf in die gelykenis van die onbarmhartige skuldeiser waarvan ons gelees het in Matteus 18:21-35 het Jesus ons ook vrygespreek van skuld wat ons nooit in ons lewens sal kan terugbetaal nie. Daarom die opdrag in Efesi\u00ebrs 4:32 [LEES]. Die minste wat ons kan doen, is om ook ander mense soos Jesus vry te skeld van hulle skuld teen ons \u2013 al is dit vir ons hoe groot. Om te vergewe, beteken om aan ander te doen, wat God vir my gedoen het. Ons vergewe nie, omdat die ander persoon dit verdien nie, ons vergewe omdat ons vergewe IS. VERGIFNIS beteken om net AAN TE GEE WAT JY ONTVANG HET. Dis amper soos \u2018n tipe geestelike AFLOS WEDLOOP, waar jy doodgewoon net aangee wat jy ontvang het. Andy Stanley s\u00ea: In the shadow of my hurt, forgiveness feel like a decision to reward my enemy. But in the shadow of the cross, forgiveness is merely a gift from one undeserving soul to another.<\/p>\n<p>Dit alles beteken nie vergifnis gaan maklik wees, of vir jou voel soos iets wat jy graag wil gee nie. Ek weet nie of dit ooit vir ons sal voel jy wil iemand vergewe nie. Dit is vrek onregverdig om te vergewe en dit sal nooit vir ons anders voel nie, MAAR praat van onregverdig \u2013 dink dan maar net aan wat Jesus vir jou gedoen het. Daarom is VERGIFNIS nooit \u2018n gevoel nie en jy moenie wag tot jy VOEL jy wil vergewe nie \u2013 ek dink nie ons sal ooit by daardie punt kom nie. Die Bybel s\u00ea vergifnis is \u2018n geskenk wat jy gee ongeag van hoe jy voel! VERGIFNIS het ook nie grense nie: 70 maal 7 keer in simbolies van \u2018n nimmereindigende hoeveelheid = iets wat nooit ophou nie. VERGIFNIS is \u2018n BESLUIT om te doen wat God van ons verwag vir solank Hy dit verwag. Vergifnis is die KEUSE om jou reg tot wraak (\u201crevenge\u201d) prys te gee, sodat jy in VRYHEID kan lewe soos God wil h\u00ea. As jy sukkel om te vergewe, doen die volgende: 1. Identifiseer vir wie jy kwaad is \u2013 skryf die naam neer; 2. Bepaal wat hy\/sy jou skuld. Skryf dit ook neer; 3. Bid dat die Here jou wysheid sal gee om te doen wat Hy wil h\u00ea, ongeag jou gevoelens; 4. Kanselleer die skuld; 5. Maak die boek toe.<\/p>\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tema: Die blindekolle van Vergifnis<br \/>\nTeks: Matteus 18:21-35<br \/>\nTeksvers: Matteus 18:21[1983] &#8211; Petrus het gevra: \u201cHere, hoeveel keer moet ek my broer vergewe? Jesus antwoord hom: Sewentig maal sewe keer.<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":1414,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"elementor_header_footer","format":"standard","meta":{"_eb_attr":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1405","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tema: Die blindekolle van Vergifnis Teks: Matteus 18:21-35 Teksvers: Matteus 18:21[1983] - Petrus het gevra: \u201cHere, hoeveel keer moet ek my broer vergewe? Jesus antwoord hom: Sewentig maal sewe keer.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Erfdeel Gemeente\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-10-21T10:36:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-10-21T10:42:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"658\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Le-Roy Wentink\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405\"},\"author\":{\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\"},\"headline\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 11 AUGUSTUS 2024\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:36:14+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:42:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405\"},\"wordCount\":1423,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405\",\"name\":\"PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\",\"datePublished\":\"2024-10-21T10:36:14+00:00\",\"dateModified\":\"2024-10-21T10:42:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg\",\"width\":960,\"height\":658},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?p=1405#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"PREEKOPSOMMING &#8211; 11 AUGUSTUS 2024\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#organization\",\"name\":\"Erfdeel Gemeente\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png\",\"width\":8000,\"height\":2884,\"caption\":\"Erfdeel Gemeente\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/p\\\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d\",\"name\":\"Le-Roy Wentink\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Le-Roy Wentink\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/erfdeelgemeente.co.za\\\/?author=3\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente","og_description":"Tema: Die blindekolle van Vergifnis Teks: Matteus 18:21-35 Teksvers: Matteus 18:21[1983] - Petrus het gevra: \u201cHere, hoeveel keer moet ek my broer vergewe? Jesus antwoord hom: Sewentig maal sewe keer.","og_url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405","og_site_name":"Erfdeel Gemeente","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/","article_published_time":"2024-10-21T10:36:14+00:00","article_modified_time":"2024-10-21T10:42:39+00:00","og_image":[{"width":960,"height":658,"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Le-Roy Wentink","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Le-Roy Wentink","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405"},"author":{"name":"Le-Roy Wentink","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d"},"headline":"PREEKOPSOMMING &#8211; 11 AUGUSTUS 2024","datePublished":"2024-10-21T10:36:14+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:42:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405"},"wordCount":1423,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg","inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405","name":"PREEKOPSOMMING - 11 AUGUSTUS 2024 - Erfdeel Gemeente","isPartOf":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg","datePublished":"2024-10-21T10:36:14+00:00","dateModified":"2024-10-21T10:42:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#primaryimage","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/10\/WhatsApp-Image-2024-09-02-at-4.21.49-PM.jpeg","width":960,"height":658},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?p=1405#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"PREEKOPSOMMING &#8211; 11 AUGUSTUS 2024"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#website","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","name":"Erfdeel Gemeente","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#organization","name":"Erfdeel Gemeente","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","contentUrl":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Erfdeel-Erfdeel-Logo-Black.png","width":8000,"height":2884,"caption":"Erfdeel Gemeente"},"image":{"@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/p\/Erfdeel-Gemeente-100080209000031\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/#\/schema\/person\/cc207fd30abe35280287a1cd5746691d","name":"Le-Roy Wentink","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/6e4ec938ba5fa1258b28457f3823b01166fa9a65c99fe8c61049ec45ad14dd3a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Le-Roy Wentink"},"url":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/?author=3"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1405","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1405"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1405\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1421,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1405\/revisions\/1421"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1414"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1405"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1405"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/erfdeelgemeente.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1405"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}