Meer oor erfdeel gemeente
Ons hart is dat God julle lewens met Sy teenwoordigheid oorspoel/volmaak sodat daar nie ’n stukkie van julle lewens is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie. (Efesiers 3:19 Die Boodskap).
Ons dienste
huwelike
Huwelike moet ten minste 6 weke voor datum van bevestiging gereël word.
DOMINEE: Lé-Roy Wentink – 078 745 9509
ADMIN HOOF: Miranda Wiid – 083 694 1585
TERREINBESTUURDER: Henry Winder – 082 824 2753
begrafnisse
Die kerkkantoor is behulpsaam met die reëlings vir die begrafnisdiens.
Begrafnis-ondernemer van jou keuse
DOMINEE: Lé-Roy Wentink – 078 745 9509
KERKKANTOOR: Miranda/Rina – 057 388 3186
doop
Die doop kan plaasvind op ‘n datum van met die Leraar bespreek word.
Voornemende doopouers, ook dié wat elders wil laat doop, moet self ‘n doopaansoekvorm by die inligtingstoonbank in die voorportaal van die kerkgebou kry, of vra dit via epos aangestuur word. Dit word voltooi en ‘n maand voor die verlangde doopdatum moet dit weer inhandig word. Die doopgesprekke word per afspraak deur die betrokke leraar gereël ’n week of twee voor die doopdatum.
KERKKANTOOR: Rina – 057 388 3186
gebeds versoeke
Indien jy 'n gebeds versoek het kan jy die form invul.