Hierdie bediening:
Lei en organiseer die musiek (voorsangers en orkes) en Media in Erfdeel gemeente.
Kontak musiekleier: Hendrik Zwarts 072 521 8142
Reël die bediening van die Nagmaal in die erediens.
Kontak leier: Anneke Calitz 0845242306
Die Gebedsbediening hanteer gebedsversoeke en reël geleenthede vir gebed. Die Gebedskamer in die voorportaal van die kerkgebou is gedurende die week vanaf 07:00 tot 15:00 beskikbaar as jy wil bid of stilraak voor die Here.
Gebedsversoeke kan na die gemeente deurgegee word:
Stuur ‘n WhatsApp (kan anoniem deurgegee word)
Kontak: Lé-Roy Wentink 0787459509
Griefshare
Erfdeel wil jou graag help om die verlies van ‘n geliefde te verwerk of om rustigheid te kry daaroor. Jy hoef nie hierdie pad van hartseer en rou alleen te stap nie. Woon die GRIEFSHARE-kursus by wat oor 13 weke strek.
Divorce Care
Erfdeel wil jou ook graag met die nodige hulpmiddels en vaardighede help as jy deur ‘n egskeiding gaan. Woon die DIVORCE CARE-kursus by wat oor 13 weke strek.
Kontak Kursusleier: Wally Compton 0837656621 | Kerkkantoor: (Rina of Miranda) 0573883186
Immergroen is ‘n re-kreatiewe bediening vir Senior lidmate (bo 60). Hulle kom elke derde Donderdag van die maand bymekaar om mekaar geestelik op te bou en om sosiaal te verkeer.
Kontak Leier: Joey Ellis 0726157205
Kinderkerk: Sondae 08:45 in die Lesinglokaal
Jeugweek tydens die Julie vakansie
Kampe word deur die jaar aangebied
Kontak: Lé-Roy Wentink 0787459509 | Leanne Erasmus 0833915223
‘n Groep Manne kom weekliks by die kerk bymekaar om die Here te loof en prys en ’n dieper verhouding met Hom te bou. Alle manne is welkom om in te skakel by die manne groep.
Maandagaande: 18:30 by die kerkgebou
Kontak: Hannes Nel 082 822 5863
Hierdie bediening:
Reël skink van tee en verversings op Sondae
Kontak Kerkkantoor: Miranda of Rina 0573883186
Doen versiering van die kerkgebou en portaal.
Kontak: Annelene van Schalkwyk 0827768552
Hanteer en versorg kombuisgereedskap
Kontak: Rita Liebenberg 0825557491
Voorsien verversings by begrafnisse
Kontak: Sandra Bezuidenhoudt 0836358878
Kategese: Sondae na die erediens vir Graad 8-11
Jeugaande: Vrydagaande soos gereël.
Uireike en Kampe word deur die jaar gereël.
Kontak: Andrew Viljoen 083 638 8031
M.I.L.O. is Erfdeel se bediening vir hulpbehoewendes. Hierdie bediening is regoor die Goudveld, asook buite die Goudveld betrokke by mense se nood en funksioneer suiwer op grond van skenkings.
Kontak Voorsitter: Henry Winder 082 824 2753 | Sekretaresse: Christa Winder 0796900851